Lanel & Adriaan

14.11.26

Twee harte, een liefde, en ’n leeftyd saam wat voorlê

Met groot vreugde nooi ons, Lanel & Adriaan, julle om deel te wees van ons troudag terwyl ons, ons liefde voor God bevestig.

“Al sou die een oorweldig word, twee kan weerstand bied; ’n drievoudige tou word nie gou gebreek nie.”

— Prediker 4:12

Belangrike Inligting

DATUM
14 November 2026

TYD
15:00 - 15:30. Seromonie begin stiptelik 15H30

VENUE
Rosemary Hill Farm, Pretoria East

Verdere Inligting

  • Formeel

  • Ons vra met waardering dat slegs kinders wat spesifiek op die uitnodiging aangedui is, die geleentheid sal bywoon. So geen Kinders

  • ’n Kontantkroeg sal beskikbaar wees vir diegene wat saam met ons wil vier en ontspan. Neem asseblief kennis dat betalings slegs per kaart of via Zapper/SnapScan gedoen kan word. Die venue aanvaar ongelukkig geen kontant nie.

  • Julle teenwoordigheid beteken vir ons meer as enige iets. Indien julle ons egter wil seën, sal ’n geldelike bydrae met opregte dankbaarheid ontvang word.

    Bank Name: Standard Bank
    Branch Name: Witbank
    Branch Code: 2750
    Account Holder: Miss Cornelia C Welsh
    Account number: 10 06 897 966 3
    Account type: Current

  • Ry oos op die N4 in die rigting van Emalahleni (voorheen die Witbank-hoofweg).

    Gaan verby die Solomon Mahlangu-afrit (voorheen Hans Strydom) en neem die volgende afrit (afrit 18) na Boschkop/Donkerhoek. Daar is ’n tolhek hier.

    Draai regs en ry oor die brug, en hou aan op die grondpad (R964) vir 1,5 km. Die grondpad word deur die regering onderhou, maar neem asseblief kennis dat dit kan uitspoel tydens swaar reën. Indien jy ’n 4x4 of ’n voertuig met hoër grondvryhoogte het, word dit aanbeveel om eerder daarmee te ry.

    Rosemary Hill is aan die regterkant - jy sal die groot groen bord sien.

    Klik gerus op die kaart hieronder om jou GPS-navigasie te gebruik.